MUSIEKKONSERT:
Die Camerata Tinta Barocca met Quentin Crida as leier speel werke van Vivaldi.
In die St. George-katedraal, Waalstraat, Kaapstad.
“Hierna het Liesl Stoltz die Concerto in C majeur no. 11, op. 44, op die piccolo saam met die Camerata-groep gespeel. Wat n voortreflike uitvoering was dit nie! Haar onberispelike asembeheer was veral baie opvallend: die lang frases en die geluidlose inaseming naatloos…”
Pieter Kooij: Die Burger – 11 November 2006