Die fluitspeler Liesl Stoltz het met haar uitvoering van n tegniese uitdagende sonate van Jindrich Feld vir n onthou-oomblik gesorg. En op die laaste dag van die fees, sondag, het sy en Maria du Toit (klarinet) in n uitvoering van kamermusiek met houtblasers virtuose en uitdagende repertorium -André Jolivet se Chant de Linos, Bartok se Kontraste- aangepak en geïmponeer…
Wayne Muller: Die Burger – 5 Oktober 2010