Klein-Karoo Klassique

Virtuositeit weerklink in musiekuitvoerings vir kKein-Karoo-reeks

Virtuositeit is n deug wat musici op die Klein-Karoo-Klassique in oorvloed besit. Gisteroggend het twee houtblasers towerklanke gemaak, en Donderdag het n span strykers bekoor. Liesl Stoltz is n fluitspeler wat tegnieks niks minder as uitstekend is nie. In n fluitsonate van die tjeggiese komponis Jindrich Feld (19225-2007) het sy begelei deur Nina Schumann (klavier), aangegryp met flinke vingers, goeie asembeheer en meelewende musikaliteit…

Wayne Muller: Die Burger – 2 Oktober 2010